Geloof/ReligionMy Hemelreis - B. Fouché (R75)
Dit is lewensnoodsaaklik om u aandag daarop te vestig dat daar beslis lewe hierna is! Dit is so ironies dat die meeste mense bekommerd is oor die kort tydjie wat hulle op aarde deurbring, maar dié tyd war daarna vir ewig voortgaan bekommewr hulle nie veel nie. ’n Ernstige waarskuwing word tot elke mens op aarde gerig om die inligting in hierdie boek met groot aandag te l;ees, en dan dringend daarop te reageer! Moenie langer wag nie, môre mag dit dalk té laat wees!
Product Gallery
Alert!Sorry no comments yet! Be the first one to add some...
Your Shopping cart is empty! 

