Afrikaanse BoekeDie Eerste Grotman - Andre Bee (R60)

+1 0 1
Price: $9.00USD
Visited: 654 times
Posted: 07.Oct.2010.
Add to cart

Hierdie verhaal gebruik Bybelname en terme, maar dit is nie 'n skeppingverhaal nie. dis FIKSIE!  Sien, ses duisend jaar gelede, tydens die Skepping, was evolusie reeds finaal afgehandel.  Geen dier kon verder op daardie wyse ontwikkel nie.  Dit was toe dat God ingetree, en 'n verstand in die mens geskape het, en dis al wat hom en die dier van mekaar onderskei  Die boek illustreer die verstandelike ontwikkeling van hierdie unieke skepsel wat nou in die posisie gestel is om soos God te dink en te doen.  Daarom was die eerste instink om beter woonplek te kry as om gate onder bosse te grawe vir skuiling.  Daarmee saam het die behoefte ontstaan om wreedheid te vermy, en om 'n basiese geloof te ontwikkel in hierdie GODGEES wat hom so omvorm het.  'n Lekkerlees avontuur verhaaltjie.

Product Gallery

Die Eerste Grotman
Die Eerste Grotman
       
Alert!Sorry no comments yet! Be the first one to add some...
Your Name: This is a required field.
Email Address: This is a required field.
Website:
Your Message: This is a required field.
Enter Capcha Code:* Please type the code you see in the box

A tot Z Books and Authors