Afrikaanse BoekeOns Vergeet Nie - Peet Coetzee (R240)

+1 0 1
Price: $35.00USD
Visited: 1043 times
Posted: 19.Sep.2010.
Add to cart

 

Peet was een van die manne in die “agterkamer” van die RECCE`s tydens die oorlog in Angola.  As hy ons iets vertel, weet hy waarvan hy praat.  Die vegtende Kolonel, A.Diedericks HSC, HC, SM, MMM, het dit so opgeso : “Peet was `n meester in sy veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van teikens, roetes,, en potensiële veilige oplê posisies.”  Geen soldaat kan groter lof vra nie!  Byna 500 bladsye, en 500 egte fotos.

Product Gallery

Ons vergeet nie voorblad
Ons vergeet nie voorblad
       
#1 PEET COETZEE @ 29.Nov.2010. 09:20
'n Resensie deur DIE VOLKSBLAD beskryf die boek as 'n aangrypende oorlogsmemoir en as die mees omvattende en ryklik geïllustreerde van alle grensliteratuur boeke. As boonop een van die insiggewendste boeke oor die tegniese en praktiese aspekte van oorlogvoering in die konteks van die Grensoorlog glo ek ONS VERGEET NIE is 'n vertaling wat moes volg op die boek SPECIAL FORCES "JAM STEALER".
Your Name: This is a required field.
Email Address: This is a required field.
Website:
Your Message: This is a required field.
Enter Capcha Code:* Please type the code you see in the box

A tot Z Books and Authors