Afrikaanse BoekeDie Adam Erfenis - Andre Bee (R90)

0 0 0
Price: $13.00USD
Visited: 693 times
Posted: 19.Sep.2010.
Add to cart

 

Net soos ek en jy het elke mens wat in die Bybel genoem word ook `n lewe gehad, alhoewel daar nooit `n woord daarvan in enige Bybelboek gesê word nie!  Het jy al gedink hoe Josef en Maria na Egipte gevlug en binne twee jaar terug gekom het, terwyl die Israeliete 40 jaar gevat het om net in een rigting te trek?  Daar was nie ewe skielik `n toerbus of `n vliegtuig nie!  Hoe het die Jode in die woestyn oorlewe?  Daar was nie Supermarkte en Kentucky`s langs die pad nie.  Net Dawid se sekskapades herhaal homself daaglike oor die aarde, en Saul se egoïsme is die norm by miljoene van vandag!

Product Gallery

Die Adam Erfenis
Die Adam Erfenis
       
Alert!Sorry no comments yet! Be the first one to add some...
Your Name: This is a required field.
Email Address: This is a required field.
Website:
Your Message: This is a required field.
Enter Capcha Code:* Please type the code you see in the box

A tot Z Books and Authors