Afrikaanse BoekeGif van die Adder - Martin Allen (R90)
Hierdie is nie die gewone avontuurstorie nie. Dit speel af in plekke vêr verwyder van mekaar, en kom voor asof dit kortverhale kan wees, maar die ontknoping is onverwags en skielik. Martin HET in die Kalahari grootgeword. Hy WAS `n wilddief. Hy WAS ook `n polisieman, Hy HET smokkelaars gevang. Hy HET op `n stasie verlief geraak. Hy het meeste van die ervarings waarvan hy in hierdie boek praat, self ervaar.
Product Gallery
Alert!Sorry no comments yet! Be the first one to add some...
Your Shopping cart is empty! 

