Afrikaanse BoekeYsterwiele 3 - Werna Maritz (R150)
Die derde in hierdie buitengewone vrou se spannende vertellings, oorlaai met treffende fotos waaroor versamelaars gaande is. Lees hoe dit gebeur het dat `n stoker te perd die trein van groot teëspoed gered het. Dit was die arme man se eerste keer op `n perd se rug, met nare gevolge! Hierdie reeks kan niemand, wat liefde het vir ons ryk geskiedenis, bekostig om nie aan te skaf nie. Ware versamelgoed.
Product Gallery
Alert!Sorry no comments yet! Be the first one to add some...
Your Shopping cart is empty! 

