Verkoop Jou Boek

 

Ons verkoop JOU boek namens jou op hierdie lewendige AANLYN BOEKWINKEL.

 

HOE WERK DIT?

 

As jy reeds boeke het om te verkoop :

  1. Jy voorsien ons van ’n kopie van jou boek se voorblad, asook jou lokskrif van ongeveer 100 woorde.
  2. Dit word wêreldwyd op ons Webwerf geadverteer en verkoop.
  3. Ons kry bestellings, en jy stuur boeke na die kopers nadat ons jou die besonderhede ge-E-pos het
  4. Ons trek as ons koste 20% van die verkoopprys af. 
  5. Ons betaal jou geld maandeliks in jou bankrekening in.
  6. Jy sit gemaklik agteroor en spandeer dit!

 

As AH-ZET BOEKE jou boek vir jou druk is dit makliker :

  1. A tot Z Boeke druk en bind jou boeke, en julle handel die transaksie af.
  2. As jy nog boeke benodig druk ons dit teen die gekwoteerde prys, minus die oorhoofse kostes soos Proeflees, redigering en buiteblad ontwerp.
  3. Indien jy nog ’n oplaag nodig het, kontak onsvir flinke diens.

Kontak Nou!!

A tot Z Books and Authors