Viewing Category Afrikaanse Boeke

Vind al ons Afrikaanse boeke hier...
thumb_Die_Laaste_Sinjaal_-_Joha_Booysen1307081602.jpg

Die Laaste Sinjaal - Joha Booysen (R260) ~ $39.00USD

Created: 2011/June/03 | Hits: 332
Verseker die beste Avontuur/Romanse ooit van 509 bladsye in Afrikaans. Joha Booysen het as kind die tweede wêrelsoorlog eerstehands geken. Sy het...
Read More ~
thumb_Papiedop1300261785.jpg

Papiedop - Anna Pauw (R120) ~ $17.00USD

Created: 2011/March/16 | Hits: 423
Die ou-ou legende van die son se oorwinning oor die wind om 'n man sy jas te laat uittrek, is die basis van die storie van Marta Sinclair. Die be...
Read More ~
thumb_Die_Eerste_Grotman1286442736.png

Die Eerste Grotman - Andre Bee (R60) ~ $9.00USD

Created: 2010/October/07 | Hits: 654
Hierdie verhaal gebruik Bybelname en terme, maar dit is nie 'n skeppingverhaal nie. dis FIKSIE! Sien, ses duisend jaar gelede, tydens die Skeppin...
Read More ~
thumb_Ons_vergeet_nie_voorblad1284916646.jpg

Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (R240) ~ $35.00USD

Created: 2010/September/19 | Hits: 1043
Peet was een van die manne in die "agterkamer" van die RECCE`s tydens die oorlog in Angola. As hy ons iets vertel, weet hy waarvan hy praat. ...
Read More ~
thumb_Die_Adam_Erfenis1284916557.jpg

Die Adam Erfenis - Andre Bee (R90) ~ $13.00USD

Created: 2010/September/19 | Hits: 693
Net soos ek en jy het elke mens wat in die Bybel genoem word ook `n lewe gehad, alhoewel daar nooit `n woord daarvan in enige Bybelboek gesê word nie...
Read More ~

A tot Z Books and Authors